Goeie dag dames en here, Ek verwys julle na die aankondiging van die besluit rakende die lyn dikte beperking by die Vrystaat oewers van Bloemhofdam. Na aanleiding van ‘n versoek wat SAVOF se Dagbestuur gerig het aan DESTEA, is goedgunstiglik uitstel gegee aan die implementeringsdatum van die lyn...